More meat for your moola!

Updated: Feb 26

Buying whole cuts of beef, whole lamb in a box or even half a porker can be intimidating for most home cooks. You always have the question about what to do with the 'not-so-favourite' cuts that form part of your purchase. In this section, I will post some very easy, very delicious recipes to make those unfamiliar cuts into household favourites.



Diep gebraaide peri peri lam lies slaai met appelkoos, mint en lemetjie slaaisous.


Vir die lies

Lam rib met lies x 2 (moet nie geknak wees nie),

2 knoffel bolle, gehalveer

2 stukke gemmer, repe gesny met skil aan

¼ k bruin suiker

2 l hoender aftreksel

2 k koekmeel

4 tlp Peri peri

4 tlp fyn sout

Vir die Slaai

2 rooi brand rissies, geskil en juillene gesny

2 komkommers, geskil, pitte verwyder en mooi klien blokkies gsny

1 pkt radyse, dun wielitjies gesny

1 b gras uie, chopped

1 klein rooikool, chiffonade

60g koljander blare, heel, stingels verwyder

60g mint blare, stingels verwyder

60g basilie kruid, stingels verwyder

1 kop rooi slaai blare, gewas en rof op gebreek.

Vir die slaai sous

2 k lemetjie sap

125g appelkoos komfyt

100g mint

2 groen brand rissies, pitte verwyder

1 k olyf olie

¼ k


Metode:

In n stoom pot, kook lam lies met knoffel, gemmer, hoender aftreksel en bruin suiker vir 45 min tot sag en bene kan uitgetrek word. Verwyder enige bene, en verkoel op plat oondpan met gewig op om mooi plat te druk.


Terwyl lam kook, maak die slaai sous duer alle bestandele van die die sous saam te verwerk tot mooi fyn. Kan verkoel word en net skud voor gebruik.


Meng die meel, peri peri en sout saam en sit eenkant. Sodra die lam lies koud is, sny dit in mooi egalige dun repies. Gooi die dun repies in die meel mengsel en sit eenkant.


Meng alle bestandele vir die slaai saam.


Haal die lamb repies uit die meel en skud ektra meel af. Braai nou in diep olie op 160 grade tot bros en bruin. Haal uit op n papier.


Bedien die lam op saam die slaai en bedruip met slaai sous.


Maklik!

27 views

072 653 9145 or 072 609 0805

Email Enquiries: info@pasch.co.za

For COVID-19 info please visit https://sacoronavirus.co.za/

  • Facebook - White Circle
  • Instagram - White Circle

© 2023 by Pasch du Plooy. South Africa.